Mari

Mari
марий йылме
marij jəlme
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Mari El
Totale sprekers: 509 090[1]
Taalfamilie: Oeraals
 Mari
 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: chm
ISO 639-3: chm

Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale. Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tartarstan, Oedmoertië en Perm voor.

Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mari" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 20 Oktober 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search